Naudeville Primere Skool, Welkom

1 Review
Naudeville Primere Skool
2 MOSTERT ST
9459 Welkom
(+27) 57-3571867
(+27) 57-3571867
updated more than 6 months ago

Description

Keywords
School
Add images

Reviews

DENISE RUTHVEN
MY KIND SE VERSORGING

more than 6 months ago

EK WIL VIR NAUDEVILLE SKOOL DANKIE SE VIR HOE HULLE NA MY KIND AL VIR HAAR 5DE JAAR DAAR OMSIEN, SY WAS LAAS JAAR DIE TYD IN N ROLSTOEL WAAR JUFFROU EN HAAR ASISTENT MY MEISIEKIND OP EN AF GEDRA HET MET HAAR STOEL EN TAS OM ELKE DAG TE WEES WAAS SY MOET KLAS GAAN, SY LEER SO MOOI EN AS DAAR ENIGE KWALE IS RONDOM MY KIND DAN WORD EK GESKAKEL OF PERSOONLIK ALTYD VERTEL DAARVAN. EK WOU NOU AL UIT WELKOM VERHUIS HET OM N LOOBAAN IN N ANDER DORP TE BEGIN MAAR AGV MY MEISIEKIND SE SKOOL HOU EK MAAR EERS HIER VAS. BAIE DANKIE AAN AL DIE ONDERWYSERS VIR JULLE HART TOT HART VERSORGING WAT JULLE AAN MY KIND GEE. DIE IS BESLUS N 5 STER SKOOL VRIENDELIKE GROETE DENISE RUTHVEN

Write a review for Naudeville Primere Skool!

Do you know Naudeville Primere Skool? Share your experience - write a review!


Create a professional website
No technical skills required
30 days trial period